Die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente spreek misnoeë uit oor ‘n verklaring deur Karabo Khakhau van die DA, met die bewering dat die hulpfonds nie middelklasstudente sal finansier nie.

Die hulpskema sê hierdie uitlating strook geensins met besonderhede wat deur sy administrateur gedeel is nie. Ishmael Mnisi, hulpfondswoordvoerder, sê kandidate behoort teen 5 September oor geslaagde aansoeke ingelig te word.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×