Die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente, sê hy het beduidende stappe geneem om die aanbevelings wat deur Werksmans-prokureurs uiteengesit is, te implementeer.

Die aanbevelings hou verband met die aanstelling van direkte betalings-diensteverskaffers.

Die skema se waarnemende voorsitter, Lourens van Staden sê die instansie beskou die bekommernisse in ‘n baie ernstige lig.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×