Die Wêreldgesondheidsorganisasie waarsku dat die verspreiding van humanitêre hulp in die Gazastrook dringend bespoedig moet word in die lig van die toenemende risiko van hongersnood en die uitbreking van dodelike siektes. Dit volg te midde van die aankondiging deur Katar en Frankryk dat hulle suksesvol bemiddel het tussen Israel en Hamas oor ‘n ooreenkoms om medikasie aan nagenoeg 45 gyselaars in Gaza te verskaf – in ruil vir meer humanitêre en mediese hulp aan die kwesbaarste Palestynse inwoners.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×