Ian Wessels op 60 oorlede na stryd met kanker

Die aanbieder van Regsake op RSG, Ian Wessels is op die ouderdom van 60 oorlede ná ‘n lang stryd teen kanker.

Wessels was vir sowat ses jaar die aanbieder van Loslip, die inbelprogram waarna hy die aanbieder van Regsake geword het en
kontinuiteitskofte by RSG gedoen het.

Wessels was ook die skrywer van verskeie humoristiese boeke, en ‘n motiveringspreker.

Ons gebede gaan uit aan sy vrou Liesl.

Luister na potgooie hieronder