Die 2021 matriekklas wat die Onafhanklike Eksamenraad (IEB) se eksamen afgelê het, het ʼn slaagsyfer van 98,39% behaal. Dit is ’n effense styging teenoor verlede jaar se 98,06%.

Die IEB het aangekondig dat alle suksesvolle kandidate ’n punt behaal het wat goed genoeg is om toegang tot tersiêre onderrig te kry

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×