Iemand wat eerder anoniem wil bly, het nou glo aangebied om die 17-jarige Jonathan Barnard se hospitaalkoste te dek, nadat hy sy been tydens ‘n rugbywedstryd gebreek het. Jonathan, ‘n leerling vvan Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het verlede Saterdag tydens ‘n rugbywedstryd sy bobeen gebreek toe ander spelers bo-op hom geval het. Sy skool het teen die Hoërskool Sentraal gespeel. FiND iT berig dat Marisa Barnard, Jonathan se ma, nie op die oomblik nadere besonderhede oor dié anonieme weldoener se skenking het nie.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×