Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het met die Valke saamgespan om belastingbetalers op te spoor en te vervolg wat nie hul belasbare inkomste korrek verklaar nie. Dit kom nadat die Nasionale Tesourie berig het dat belastinginkomste vanjaar laer was as wat verwag is. Die land staar ‘n aansienlike begrotingstekort in die gesig. SAID sê belastingbetalers moet akkurate belastingopgawes indien.

 

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×