Die voortslepende konflik in Gasa vereis dringende aandag. Dit is luidens Sylvia Lucas, ondervoorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies.
By Dinsdag se 148ste Vergadering van die Interparlementêre Unie in Switserland, het Lucas gesê die mense van Palestina verduur reeds veels te lank ’n gebrek aan vrede en veiligheid.
LEES MEER: Ramaphosa herbevestig SA se steun aan Palestina
Sy het ook klem gelê op die Suid-Afrikaanse regering se verbintenis tot die beëindiging van die verwoesting in Gasa.
Sylvia Lucas: