Die Israeliese weermag het gesê nog ‘n Hezbollah-leier in Beiroet het gesterf in ‘n vuurpylaanval.

Suhail Hussein Husseini is Maandag oorlede in ‘n lugaanval op Beiroet. Nuusflits berig dat hy het glo gehelp om wapens in Iran in te smokkel en volgens Israel het hy terroristeaanvalle teen Israel beplan. Husseini was ook ‘n lid van die Jihad-raad.

Die aanvalsteiken was Hezbollah se navorsing-en-ontwikkelingseenheid wat vuurpyle ontwerp.

 

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×