Belastingpligtiges wat versuim om aan die bepalings van die inkomstediens te voldoen, kan strafregtelik vervolg word. Voorts kan oortreders van die Wet op Belastingadministrasie selfs in die tronk beland. Die wet vervat die omskrywing van verskeie kriminele oortredings wat verband hou met wanbetaling, asook uitstaande belastingopgawes.

Die inkomstediens werk saam met die Nasionale Vervolgingsgesag om hierdie misdaad hok te slaan. Die inkomstediens se belasting-indieningseisoen vir 2024 is vanaf 15 Julie tot en met 21 Oktober.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×