Die liggaam van die vermiste voormalige atleet Jaques Freitag is Maandag in die Zeitfontein begrafplaas in Pretoria gevind. Rosestad nuus het vroeë berig dat hy as vermis aangemeld is. Volgens Maroela Media word ‘n saak van moord nou ondersoek.
Volgens polisie-woordvoerder is die liggaam nog nie uitgeken nie, maar die liggaam voldoen aan die beskrywing van Freitag toe hy vermis geraak het. Freitig se liggam het glo skietwonde. Die polisie ondersoek ‘n saak van moord.