Aanvalle op skepe langs die Rooisee-roete, kan wêreldwyd ‘n beduidende impak op olie- en brandstofpryse tot gevolg hê.

Die Britse oliereus, BP, het nou alle kommersiële verskeping via die Rooisee opgeskort.

Spanning langs dié handelsroete neem toe, terwyl Jemen se Houthi-rebelle skepe bly aanval.

‘n Woordvoerder sê dat die Houthi’s se optrede uit weerwraak vir die konflik in Gasa is. Dit blyk Maersk het verlede week sy bedrywighede hier gestaak.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×