Die Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer, Tyla, het haar eerste Grammy gewen vir haar trefferliedjie “Water”.

Sy is die eerste wenner van die nuwe kategorie vir Beste Afrika Musiek.

Die 21-jarige Tyla het stof in die oë geskop van die Nigeriërs, Davido Burna Boy, Ayra Starr en Asake.

Suid-Afrikaners wat voorheen Grammy-toekennings gewen het sluit in Ladysmith Black Mabazo, Wouter Kellerman en DJ Black Coffee.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×