Ferrari het die bekende sanger Justin Bieber verbied om ooit weer een van sy motors te koop.

Bieber het glo sy 2011 F458 Italia se kleur na neonblou verander. Hy het ook in 2016 sy motor verloor na hy in Los Angeles gekuier het en dit daarna op ‘n liefdadigheidsveiling gesit.

Ferrari sê kopers van sy motors mag nie in die eerste jaar na hul aankope hul motors verkoop nie.

Lees ook: Uitspraak in vlagsaak voorbehou

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×