Kaapstad se hawe verskyn laaste op ‘n internasionale prestasie-lys van 405 houervraghawens.

Aan die hand van die Wêreldbank en S&P Global se jongste internasionale indeks, tel ook die hawens by Durban, Ngqura en Gqeberha, onder die 16 swakstes ter wêreld.

Maroela Media berig James Vos, burgemeesterskomiteelid vir ekonomiese groei, sê die Kaapstad-hawe se posisie op hierdie ranglys beklemtoon die dringende behoefte aan onmiddelike optrede vir drastiese hervorming.

error: Inhoud is beskerm !!