President Cyril Ramaphosa se kabinetskommeling is op hande.

Die president het Vrydag met konsultasies met die ANC alliansievennote begin.

Dit sluit die vakbond Cosatu en die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party (SAKP) in.  Business Day berig konsultasies word tradisioneel beskou as ‘n teken dat Ramaphosa klaar sy gedagtes toegepas het op ‘n naderende skommeling van die nasionale uitvoerende gesag.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×