Kaptein Siya Kolisi sê die Springbokke is nog geensins gereed vir die Kampioenskap

Kaptein Siya Kolisi sê die Springbokke is nog geensins gereed vir die Kampioenskap wat volgende maand in Australië begin nie.

Suid-Afrika se deelname aan die kompetisie is nog nie bevestig nie aangesien die regering nog nie die verbod op deelname aan internasionale sport opgehef het nie.

Kolisi sê die spelers is nog geensins fiks genoeg of wedstryd-gereed nie.

Hulpafrigter Mzwandile Stick sê die breiers doen alles in hulle vermoë om die spelers gereed te kry nadat hulle ses maande lank nie gespeel het nie.

Luister na potgooie hieronder