Kevin Anderson se Amerikaanse Ope is verby

Kevin Anderson se Amerikaanse Ope is verby nadat hy in die tweede ronde deur die 11de gekeurde Diego Schwartzman in drie stelle uitgeskakel is.

Die telling was 7 – 6 , 6 – 3 en 6 – 4.

Alhoewel die lenige Suid-Afrikaner 24 kishoue teenoor 1 gedien het was dit nie genoeg om die Argentyn te segetog te stuit nie.

Luister na potgooie hieronder