Kinders en tieners in die Verenigde State sterf in rekordgetalle aan wapenverwante moorde en selfmoorde. Dit is volgens die mees onlangse data van die Centers for Disease Control and Prevention. Daar was in 2021 tweeduisend-279 vuurwapenmoorde op kinders en tieners. CNN berig dat selfmoorde met vuurwapens ook met 11 persent gestyg het vanaf die begin van die COVID-19-pandemie in 2020.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×