Die portefeuljekomitee oor Openbare Ondernemings sê dit is diep bekommerd oor die vlakke van diefstal en vandalisme wat Transnet teister. Transnet het die komitee vandeesweek oor sy jaarverslag en finansiële state vir die 2022/23-boekjaar, ingelig. Business Tech berig dit het ‘n massiewe toename in diefstal en vandalisme die afgelope vyf jaar getoon.  Sekuriteitverwante voorvalle van diefstal en vandalisme van infrastruktuur het met ‘n allemintige 179 persent toegeneem.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×