Die parlement se Staande Komitee oor Finansies is bekommerd oor die hoeveelheid nagemaakte goedere wat die land invloei.

Die komitee beplan daarom toesigbesoeke aan die land se vermaanste grense.

Die komitee beplan om die O.R Tambo Internasionale Lughawe, die Beitbrug-grenspos en die Durbanse Hawe te besoek.

Die komitee sê hulle wil ondersoek instel oor hoe doeanebeamptes van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens spesifiek doeaneheffings hanteer.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×