KRIEKET: Met die 2024 Olimpiese Spele in Parys nou iets van die verlede, wag Los Angeles nou op die wêreld wat gasheer sal speel vir die 2028 Spele.

‘n Sportsoort wat ingesluit sal word by die volgende Spele is krieket – wat ‘n eerste verskyning op die Olimpiese verhoog sal maak sedert 1900.

Volgens die voormalige Australiese kaptein, Ricky Ponting, bespreek hulle nou al vir die laaste 15 of 20 jaar oor hoe om T20 Krieket deel van die Spele te maak.

Dit is nog nie bevestig hoe die kwalifiseringproses sal werk nie, maar volgens Ponting is daar slegs ses of sewe plekke beskikbaar wees vir die uitgesoekte spanne.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×