KRIEKET: Bangladesh het die 2de plek in Groep D van die T20 Wêreldbeker-toernooi ingeneem nadat hy die hardnekkige Nederland met 25 lopies kon troef.

Die Tiere het 159 / 5 in sy kolfbeurt opgestapel wat grootliks te danke was aan die veelsydige Shakib Al Hassan wat 64 onoorwonne lopies bygedra het.

Die Oranje span het versigtig begin maar het nie die verlangde lopietempo van 8 per beurt gehandhaaf nie en kon op die einde net 134 bymekaar maak.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×