Bangladesh het nog geskiedenis gemaak in hulle Toetsreeks teen Pakistan nadat die Tiere gister ‘n 6-paaltjie oorwinning deurgetrek in hulle tweede en laaste toetswedstryd in die reeks in Rawalpindi.

Bangladesh het ’n teiken van 185 lopies gejaag op die vyfde dag van spel en sodoende skoonskip gemaak in die reeks.

Dit is die eerste keer dat Bangladesh vir Pakistan in ’n Toetsreeks kon uitstof nadat die Tiere die eerste toets met 10 paaltjies gewen het.

error: Inhoud is beskerm !!