Die Protea-kaptein Temba Bavuma glo die span kan selfvertroue en geloof herstel soos hulle die IKR Kampioenetrofee instap.

Bavuma sê die span is vasbeslote om verby onlangse verliese te beweeg en eerder op strategie en selfvertroue te fokus.

Dit is ten spyte van die ses wedstryde wat hulle in die Eendag Internasionale-formaat verloor het.

Die Proteas mik daarna om hul eerste groot trofee sedert 1998 te wen wanneer hulle Vrydag met hul kampioenetrofee-veldtog teen Afghanistan in Karachi begin.

error: Inhoud is beskerm !!