KRIEKET –  Die 1ste toets in die Reeks om die As het ook op ’n spannende wyse geëindig toe die Aussies diè wedstryd teen Engeland op die laaste dag in die laaste uur met 2 paaltjies op Edgbaston gewen het.

Die Baggy Greens is ’n teiken van 281 gestel waar die kaptein Pat Cummins en draaibouler Nathan Lyon senuwees van staal getoon het met ’n puik vennootskap van 55 lopies om die 9de paaltjie om ’n geskiedkundige oorwinning vir die besoekers te verseker het.

Die 2de toets in die reeks van 5 wedstryde begin die 28ste Junie op Lords.

 

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×