KRIEKET – Engeland het skoonskip gemaak teen die Wes-Indiese Eiland om die tuis-reeks met 2 – 0 te beklink het op Trent Bridge.

Die eilandspan is ’n teiken van 385 gestel maar die wegbreekbouler Shoaib Bashar het die Windies aan die raai gehou en uiteindelik 5 paaltjies laat kantel vir net 41 lopies terwyl Chris Woakes en Angus Atkinson ook goeie ondersteuning gebied het met 2 paaltjies elk om die besoekers terug in die kleedkamer te gehad het vir ’n skamele 143.

*Die Windies sal graag verlore aansien wil herwin wanneer die 3de toets Vrydag op Edgbaston  begin.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×