KRIEKET – Engeland het die 3de en laaste kriekettoets teen Nieu-Seeland oortuigend op Headingley met 7 paaltjies gewen het.

Die Swart Pette het onderskeidelik 329 en 326 in hul 2 kolfbeurte aangeteken. Die Engelse het met 360 geantwoord en is ‘n teiken van 296 lopies gestel.

Johnny Bairstow was weereens ‘n doring in Nieu-Seeland se vlees met ‘n puik 162 en het dit opgevolg met 71 en was saam met Joe Root se bydrae van 86 voor die paaltjies toe die wenlopies behaal is.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×