Engeland se mans krieketspan het hulself terug in die vyf wedstryd Eendag reeks teen Australië gekry met ‘n oorwinning in Durham.
Die Engelse kaptein, Harry Brook het sy span gelei tot ‘n oorwinning met 46-lopies met ‘n onoorwonne 94-bal 110.
Australië loop steeds met 2-1 voor in die reeks.
Die volgende Eendag wedstryd sal Vrydag op Lords beslis word, met die reeks wat tot ‘n einde toe kom Sondag in Bristol.
error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×