KRIEKET –  Die Protea snelbouler Gerald Coetzee is op die kortlys vir vier toekennings by Krieket Suid-Afrika se jaarlikse toekenningsgeleentheid.

Die 23-jarige sal in aanmerking kom vir die T20, Eendag, SA mans en die Toeskouers se Speler van die Jaar pryse.

Intussen is Nadine de Klerk en Laura Wolvaardt beide op die kortlys vir die vroue T20, Eendag en SA Speler van die Jaar toekenning, met Wolvaardt ook genomineer as die Toeskouers se Speler van die Jaar.

*Die toekenningsaand sal op 5 September plaasvind in Midrand.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×