KRIEKETIndië het gister die eendag reeks met 2 – 1  teen die Proteas in die Paarl gewen deur die tuisspan met 78 lopies te geklop het.

Die besoekers het 296 / 8 aangeteken met Sanju Samson wat die oog gevang het met sy prag beurt van 108.

Die Proteas se openingskolwer Tony de Zorzi was weer onder die lopies en het 81 bygedra maar op die ou einde uit kolf vennote gehardloop en was die span terug in die kleedkamer vir 218 in die 46ste boulbeurt.

*Die fokus verskuif nou na die 1ste toets wat op  2de Kersdag in Pretoria begin.

 

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×