‘n Indiër sal vanjaar die Nieu-Seelander Greg Barclay vervang as die voorsitter van die Internasionale Krieketraad.
Jay Shah die seun van die Indiese minister van binnelandse sake Amit Shah sal die jongste voorsitter van die Raad se geskiedenis word waar diè 35-jarige se ampstermyn sal op 1 Desember begin.
Shah is die sekretaris van die Indiese Krieketraad en was die enigste kandidaat.