KRIEKET – Die Knights sal weer van volgende seisoen af in Afdeling A van Suid-Afrikaanse T20-liga meeding.

Die Vrystaters moes onder die top 3 spanne in die provinsiale reeks eindig en het met hul voorlaaste wedstryd oor die Mpumalanga Rhinos in Witrivier na die 1ste plek ook opgeskuif. Die besoekers het ’n skaflike 168 / 7 aangeteken en daarna die Rhinos tot 97  almal uit beperk.

*Die Knights gaan die Rocks of die Tuskers nou in diè Afdeling van die reeks vervang.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×