Die Knights was weer terug in aksie in die KSA Eendagbeker-reeks teen die Noord-Wes Dragons op die JB Marks Ovaal in Potchefstroom – maar het ongelukkig met vier paaltjies vasgeval.

Die besoekers het 257 aangeteken met Jacques Snyman wat uitgeblink het met sy bydrae van 85.

Die tuisspan moes daarna ’n gewysigde telling volgens die DLS-metode aanteken, waar Janneman Malan met sy 90 lopies ook die oog gevang het.

Die Knights speel Woensdag weer teen die Warriors op die Mangaung Ovaal wat ook die Dolphins in hul kragmeting pakslae gegee het met 126 lopies.

error: Inhoud is beskerm !!