KRIEKET – Die plaaslike 4-Dag reeks het weer hervat met die Knights wat op die Mangaung Ovaal teen die Westelike Provinsie in aksie is.

Die Kapenaars het die loot gewen en besluit om eerste te kolf en na ‘n goeie begin het die openingskolwer Jonathan Bird 32 lopies aangeteken voor Mbulelo Mudaza sy paaltjie platgetrek het. Die vurige Gerald Coetzee het ook vroeg toegeslaan en Gavin Kaplan vir 9 uitgehaal.

Die wedstryd duur tot Sondag.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×