KRIEKET  –  In die 3de toets in die Reeks om die As wat gister begin het was dit die boulers wat baljaar het toe daar altesaam 13 paaltjies op die 1ste dag gekantel het.

Australië is almal uitgehaal vir 263 met net Mitchell Marsh wat uitgetroon het met 118 terwyl Mark Wood met sy blitsaflewerings 5 / 34 platgetrek het.

Engeland sal vandag op 68 / 3 kom voortkolf met Joe Root en Johhny Bairstow wat die Aussie boulers se aanslag sal moet afweer om hierdiè 3de en beslissende toets te wen en hul hoop lewendig te hou om die Ashes trofee terug te wen.

 

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×