Die Indiese Premierligaspan, die Mumbai Indians, het besluit om ‘n nuwe hoofafrigter aan te stel in die plek van Mark Boucher.

Mahela Jayawardene is heraangestel as afrigter.

Jayawardene is in 2022 aangestel as die oorhoofse baas van al die Mumbai Indians spanne oor die wêreld.

Die heraanstelling kom ná die span vanjaar heel laaste geëindig het in die Indiese Premierliga, waar hulle slegs vier van hulle tien wedstryde kon wen.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×