Sri Lanka se Krieketraad het die voormalige Protea kolwer Neil McKenzie aangestel as konsultant afrigter vir hul komende toer na Suid-Afrika en sal hom Woensdag by die span aansluit.

Die 48-jarige sal vir ‘n net meer as week met Sri Lanka se kolwers werk en hulle voorberei vir die toestande in Suid-Afrika.

Die twee wedstryd Toetsreeks tussen die Proteas en Sri Lanka sal op 27 November begin.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×