Nieu-Seeland het verseker dat Pakistan nie sal vorder na die uitspeel rondes van die Kampioenetrofee nie nadat die Swart Pette vir Bangladesh met vyf paaltjies geklop het in Rawalpindi.

Nieu-Seeland het ’n totaal van 237 lopies gejaag vir ’n oorwinning en dit in die 47ste  boulbeurt bereik danksy ‘n uitstekende 112 van 105 aflewerings deur Rachin Ravindra terwyl Tom Latham met ‘n puik 55 die anker rol help speel het.

Pakistan het heel laaste in Groep A geëindig en sal hulle veldtog Donderdag afsluit in ‘n ontmoeting met Bangladesh in Rawalpindi.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×