KRIEKET – Pakistan het sy T20-Wêreldbeker droom lewendig gehou na ‘n 7 paaltjie oorwinning  oor Kanada.

Kanada het 106 / 7 aangeteken met Aaron Jones wat ’n alleenstryd gevoer het met sy bydrae van 52 lopies.

Pakistan se Mohammad Rizwan het weereens die beurt geanker en 53 onoorwonne lopies by sy span se totaal gevoeg.

*Pakistan ontmoet Ierland eerskomende Sondag in Lauderhill in ’n  moet-wen  wedstryd indien hy ’n kans wil staan om te kwalifiseer vir die Super 8-fase.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×