Die Protea vroue het hul T0-reeks teen op ’n wennoot afgeskop nadat hulle Pakistan met 10 lopies in Multan geklop het.
Die besoekers het ’n beskeie 132 / 4 aangeteken met Tazmin Brits wat die beurt geanker het met ’n onoorwonne 56 lopies.
Daarna het die tuisspan net 122 / 5 bymekaar geskraap Marizanne Kapp en Tumi Sekhukhune vier paaltjies laat kantel het vir 37 lopies.
Die tweede wedstryd in die reeks word Woensdag weer in Multan beslis.