Die Kampioene-trofee kragmeting tussen die Proteas en Australië is afgelas sonder dat die twee kapteins die muntstuk kon opskiet in Rawalpindi.

Beide spanne het ‘n punt ontvang met die Proteas eerste en Australië tweede in Groep B aangesien die Proteas ‘n beter netto lopie tempo van 2.14 tans geniet.

Engeland en Afghanistan is derde en vierde op die punteleer en ontmoet mekaar Woensdagoggend in Lahore waar diè twee lande op soek na hul eerste punte sal wees.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×