KRIEKET –   Australië het 3 nuwelinge ingesluit vir die 1ste  T20 wedstryd teen die Proteas wat vandag op Kingsmead begin.

Die Aussie kaptein Mitch Marsh het gesê dat Matt Short , Aaron Hardie en Spencer Johnson goeie rekenskap van hulself behoort te gee.

Short en Travis Head sal die beurt open en Hardie wat op nommer 7 sal instap terwyl Spencer Johnson die Proteas met sy linkerhandse kartetse gaan bombardeer.

Suid-Afrika het ook ’n paar nuwelinge in die span met die opwindende Dewald Brevis en Donovan Ferreira wat die Aussie boulers ook besig gaan hou.

Diè wedstryd begin om 18:00

 

 

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×