KRIEKET – 2 wedstryde in die plaaslike T20 reeks is ook gister in Gqeberha afgehandel.

Die Rocks het die Dolphins met 8 lopies geklop. Die Bolanders kon net 119 / 9 bymekaar skraap waarna die Natallers tot 111 lopies beperk is.

Die Knights se wisselvallige seisoen duur voort nadat die Bloemfonteinse span net 127 / 8 kon aanteken en die Lions diè kragmeting met 5 paaltjies gewen het.

 

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×