KRIEKET  –  Die Suid-Afrikaanse 0/19 vroue krieketspan se kans om die halfeindronde van die T20-Wêreldbeker toernooi te gehaal het is verby nadat hulle gister met slegs 1 lopie teen Sri Lanka in die Super 6 fase kon wen.  

Die tuisspan het 134 / 7 aangeteken waarna die Sri Lankese met 133 / 8 in sy 20 beurte kon antwoord.

Die S.A. meisies moes met ’n beter netto-lopietempo eindig om te verseker dat hulle bo Australië en Indië eindig aangesien net die boonste 2 spanne in Groep 1 en 2 deurdring na die halfeindrondes.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×