KRIEKET – Uganda se krieketspan het ook geskiedenis gemaak deur vir aanstaande jaar se T-20 krieket Wêreldbeker toernooi te kwalifiseer het.

Die Cricket Cranes het in ’n kwalifiserende toernooi in Windhoek Rwanda met 9 paaltjies uitgestof vir diè krieketskouspel wat Junie 2024  in Amerika en die Karibiese Eilande plaasvind.

Zimbabwe  wat een van die gunstelinge was om diè toernooi te gewen het sal die wedstryde op die kassie moet volg nadat hy soos in die eendag-formaat ook nie weer plek kon kry nie.

 

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×