KRIEKET – Die Proteas 15-man krieketgroep is ook vroeër vanoggend by Grey Kollege aangekondig vir die  Wêreldbeker toernooi wat vandag oor n maand in Indië begin.

Die belowende Tristan Stubbs en Dewald Brevis se name was nie in die uitgelese groep nie terwyl die veteraan Wayne Parnell weens ’n skouer besering ook by die huis sal bly.

Die volledige  span is:

Temba Bavuma (Kaptein)

Gerald Coetzee

Quinton de Kock

Reeza Hendricks

Marco Jansen

Heinrich Klaasen

Sisanda Magala

Keshav Maharaj

Aiden Markram

David Miller

Lungi Ngidi

Anrich Nortje

Tabraiz Shamsi

Kagiso Rabada

Rassie van der Dussen

 

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×