KRIEKET – Zimbabwe se vroue krieketspan het ook vir die 1ste keer met die kroon by die Afrika Spele weggestap nadat hy die Proteas in ’n superboulbeurt tot oorgawe gedwing het.
Die tellings was gelykop met 112. Die Proteas kon daarna slegs 2 / 2 aanteken waarna Zimbabwe net 2 aflewerings benodig het vir ’n roemryke sege.
*Suid-Afrika se span was saamgestel uit spelers van die nasionale opkomende span met geen spelers wat onlangs in Australië was wat deel uitgemaak het van diè groep nie.