Die Suid-Afrikaanse reguleerder van die finansiëledienstesektor, die Gedragsowerheid van die Finansiële Sektor (FSCA), waarsku dat kriptohandelaars versigtig en waaksaam moet wees wanner hulle deur sekere kriptomaatskappye en kriptobeurse handel. Lede van die publiek moet altyd seker maak dat ʼn onderneming of individu geregistreer is by die FSCA om finansiële advies en tussengangerdienste te verskaf en in watter kategorie van advies die onderneming geregistreer is om dit te voorsien.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×