Thami Ntuli van die Inkatha Vryheidsparty, is as premier van KwaZulu-Natal beëdig. Dit ten spyte daarvan dat Jacob Zuma se Mkontho weSizwe-party die meeste stemme in die provinsie op hom gevestig het in verlede maand se algemene verkiesing.

Die IVP, ANC, DA en NFP het al drie sleutelposte in die wetgewer opgeraap. Ntuli sê sy premierskap is die begin van ʼn tydperk in die provinsie, wat van historiese belang is.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×